Just to let you know , When "Cl" started Maths with you he averaged 65% to 70 % . Within the first few months he achieved 85 % 96% 98% and ended the term with 100% for the exam paper and 93% for the year . Thank you so much 😊
Dit het met “C” uitstekend gegaan met haar Wiskunde uitslae! Haar punt in die eindeksamen is n allemintige 72%!!! Dit is die beste wat sy nog ooit gedoen het…..Ek, wil vir julle baie dankie se vir al die tyd, ure en ongelooflike geduld wat julle met “C” gehad het en ons is baie dankbaar en ook baie trots! Doen so voort met julle werk, julle het beslis n wenresep beet.
“F” het 60% gekry vir sy Wiskunde. Ons is baie tevrede - dankie vir Remote Maths!
“H” het 91 % vir haar wiskunde gekry! Ons se weereens vir julle baie dankie vir jul bydrae!!
Weereens baie dankie vir al jul harde werk, moed inpraat en geduld. …. Ek is onsettend dankbaar, trots en voel “I” het binne haar vermoë presteer. Julle het gedoen wat ons as ouers nie kon doen nie, en sal ek altyd diep dankbaar wees…
Tonne dankie vir wat julle vir "J" beteken het in n kwartaal - ek is trots om te se dat sy toe 1ste die laaste kwartaal van Gr 7 gestaan het in haar wiskunde. Sy was altyd so 3de sonder julle hulp!
"N" het 48 na 61 na 65 na 70 ... baie baie dankie
"M" se finale punte was 68%. Ons is onsettend bly hier oor aan gesien ons die jaar begin het met ń 45%. Baie dankie vir almal se bydrae en hulp. Ons verwys julle met die grooste plesier na almal.
Dit het goed gegaan met "A" en tussen die 2 kwartale het sy punte met ‘n gemiddeld van 9% gestyg